|
Rodepepers Chutney
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Sauzen/dressings
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 3 uie -
10 ml kerriepoeier -
2 knoffelhuisies -
5 ml mosterdpoeier -
500 ml opgesnyde brandrissies/peppadews -
5 ml fyn gemmer -
250 ml bruin asyn -
5 ml gemengde groen kruie -
750 ml appelkooskonfyt -
5 ml sout
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Skil uie en knoffel en maal saam met die rissies. Voeg asyn
by en kook dit ′n paar minute lank.
Roer res van die bestanddele by, verhit stadig tot kookpunt.
Laat kook +- halfuur tot dik; roer gereeld
Bottel warm en verseel dadelik.
|
|
|